Wonderwese – November 2019

Die WONDERWESE Boek Bekendstelling

‘n Aand van vuurblasers, steltstappers en stories!

Geniet ‘n glas wyn en versnapperings.

Die eerste twee boeke in die opwindende trilogie sal te koop wees.

Date: 7 November 2019

R80.00 per persoon